Pampoenpoffers met lemoen- en tiemiestroop

Pampoensop
May 4, 2017
Maklike Volstruisbobotie
May 8, 2017

Pampoenpoffers met lemoen- en tiemiestroop

Print Recipe
Pampoenpoffers met lemoen- en tiemiestroop
Die oorspronklike resep kom van Marinda Engelbrecht wat saam met my op Kokkedoor was en daar is net niks op hierdie aarde lekkerder as hierdie resep nie. Ons het die sous aangepas en Theresa de Vries van Brandvlei het aanbeveel om ’n bietjie tiemie saam met die sous te kook. Die resultaat is lekker verby! Ons het die pampoenkoekies op hulle eie bedien asook saam met ons bobotie en lamspastei. Die poffers kan ook lekker vries en weer vinnig warm gemaak word. Lekker kook en eet!
Prep Time 30 minute
Cook Time 30 minute
Servings
poffers
Prep Time 30 minute
Cook Time 30 minute
Servings
poffers
Share this Recipe

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *