Die Windpomp Feesbord

Melktert Kaaskoek
May 17, 2017

Die Windpomp Feesbord

Print Recipe
Die Windpomp Feesbord
Hierdie feesbord was gelaai met die lekkerste plaaslike Karoo produkte - volstruisfrikkadelle, granate, vye, geroosterde brood, olywe, songedroogde tamaties, patee en die wonderlikste bonepatee wat ons gemaak het met IMBO-bone. Die resep kom ook van hulle af en ons het dit netso gemaak. Dié soort van eet is ek gaande oor en kan maklik gemaak word wanneer ’n mens die skares moet onthaal.
Instructions
  1. Week die bone oornag in koue water en kook die volgende dag, sonder sout, vir ongeveer 30 tot 35 minute of tot gaar. Laat afkoel.
  2. Sit al die bestanddele saam in ’n voedselverwerker en verwerk tot ’n patee-tekstuur.
  3. Bedien saam met lekker tapas.
Share this Recipe

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *