Kontak Ons

Adres
By Nieuwoudtville Slaghuis handhaaf ons top-gehalte en verskaf tradisionele Boesmanland-, Bokveld- en Hantam-skaapvleis vir nagenoeg twintig jaar. Kontak ons gerus vir meer inligting.
Nieuwoudtville Slaghuis
Voortrekkerstraat
Nieuwoudtville
Noord-Kaap 8180
Suid-Afrika
+27 (0) 86 616 9607
+27 (0) 27 218 1007
t-nk@live.com
Ons Waarborg
Theunis Kotzé, eienaar van Nieuwoudtville Slaghuis, stel die beginsel wat sy grootouers gelê het vir tradisie en passie met die grootste trots voorop.
Theunis is nie slegs 'n sakeman nie, maar is ook deeltyds 'n student. Hy is daarop toegespits om slegs die hoogste gehalte vleis- en groente te voorsien aan klante van Nieuwoudtville Slaghuis. Theunis waarborg dat Nieuwoudtville Slaghuis die heel beste lamsvleis, biefstuk, boerewors en biltong in die hele Hantam het.
Theunis Kotzé
