Welkom by Nieuwoudtville Slaghuis




Ons is ’n slaghuis in die hartjie van die Hantam met ’n groot verskeidenheid hoë-gehalte vleissoorte- en snitte. Ons hou ook suiwelprodukte en vars groente aan - alles wat jy nodig het vir die braaivleisvuur of in die kombuis.

Meer oor ons

Welkom by Nieuwoudtville Slaghuis




Ons is ’n slaghuis in die hartjie van die Hantam met ’n groot verskeidenheid hoë-gehalte vleissoorte- en snitte. Ons hou ook suiwelprodukte en vars groente aan - alles wat jy nodig het vir die braaivleisvuur of in die kombuis.

Meer oor ons

"Is sonkrag ’n werklike opsie vir klein ondernemings? Oculus Energy het bietjie met Theunis Kotzé, eienaar van Nieuwoudtville Slaghuis, kom gesels om uit te vind! "

Ons verskeidenheid vleisresepte

Loer gerus hier vir ’n klomp verskillende heerlike vleisresepte. Net soveel verskillende vleissnitte- en soorte soos daar is, net soveel verskillende maniere is daar om dit voor te berei! Of jy nou opsoek is na inspirasie vir jou volgende braai of ’n brandbek-lekker kerrie aanmekaar wil slaan, hier sal jy iets vind.

Nieuwoudtville-Slaghuis-web-recipe-616x462-Leg-of-Lamb
Nieuwoudtville-Slaghuis-web-recipe-616x462-Lambladslaai
Nieuwoudtville-Slaghuis-web-recipe-616x462-Karoo-Lamsboud
Nieuwoudtville-Slaghuis-web-recipe-616x462-Lamskenkelpot

Ons sal verseker dat jy altyd die beste gehalte vleis moontlik het. Gehalte produkte is ons waarborg.

Weeklikse promosies

Vleis

Wanneer dit by vleis kom, mag die gehalte nie afgeskeep word nie. Al ons vleis word gekeur en ons het gereelde spesiale aanbiedinge.

Groente

Slegs die varsste plaaslike groente is beskikbaar op ons rakke. Of dit nou skorsies of patats is, hou gereeld ons spesiale aanbiedinge dop.